From: 27 November 2011 at 10:00 AM
Location: Louis Trichardt

Inwoners word uitgenooi na die AGS Charisma op Louis Trichardt se jaarlikse Kersdiens om 10:00 op Sondag, 27 November.
Na afloop van die diens sal daar ‘n lekker vingerete wees.
“Hoop om u daar te sien,” nooi die gemeente.
Vir meer inligting, skakel Ronel van der Schyff by tel 015 516 0486.

Contact Person: Ronel van der Schyff
Tel: 015 516 0486