ADVERTISEMENT:

 

Inni Berg Fees 2016

- Date: 10 August 2016

Written by: Isabel Venter / Viewed: 12915

Search for a story:

Daar was pret en plesier te kies en te keur tydens die jaarlikse Inni Berg Fees wat onlangs gehou is. 

Afrikaanse sangsensasie, Pieter Smith, bekend vir sy treffer Stukkie Van Der Merwe, was hierdie jaar een van die bekendes wat opgetree het by die CVO Skool Zoutpansberg se fees. Opkomende sanger, Dirk van der Westhuizen, het die jongspan behoorlik op hulle tone gehou met sy danstreffers. 

Soos altyd was daar 'n verskeidenheid stalletjies, eetgoed and pretritte vir die hele gesin.

 

ADVERTISEMENT