ADVERTISEMENT:

 

2016 Gimnastiek Prysuitdeling

- Date: 03 November 2016

Written by: Isabel Venter / Viewed: 28809


Search for a story:

 

Die Louis Trichardt Gimnastiek klub het verlede Vrydag ‘n klubkompetisie aangebied as deel van hulle jaarlikse prysuitdeling.

Tydens dié geleentheid het gimnaste die kans gehad om vir oulaas te spog met hulle vaardighede en toertjies wat hulle vervolmaak het gedurende 2016. Na die kompetisie was dit die prysuitdeling van die klub hulle top gimnaste aangewys het vir die jaar.

 
Loading more photos…