Flippie Joubert oorlede
Louis Trichardt neem hierdie week met hartseer afskeid van mnr. Flippie Joubert (61) wat vir baie jare 'n bekende gesig by Connie's Salon was. Hy is Maandag, 13 Augustus, in die vroeë oggendure in die Zoutpansberg Privaathospitaal oorlede.



