Malaria trek Soutpansberger langs die kus plat
Min dinge in die lewe is so sleg soos om ‘n groot deel van jou welverdiende Desember-vakansie in die hospitaal te moet deurbring. Dit is egter presies wat met Ralda van Wyk, ‘n inwoner van Levubu, gebeur het.



