
ADVERTISEMENT:

Brief oor fiksheidsentrums
New local boxing sensation Mashudu Ramakuela, who plies her trade under the banner of the newly formed TT Boxing Promotions, is ready to conquer her next opponent.
Op 27 September het die 1978 matrieks van Hoërskool Louis Trichardt reünie gehou en vir baie van die 67 oud-leerlinge en onderwysers wat dit bygewoon het, was dit die eerste keer in 37 jaar dat hulle mekaar weer sien.
After a break of about two years, well-known local gospel artist Lawrence Mabasa has made a comeback with his sixth album.
Daisy is alles behalwe gematig. As sy die dag neerstruikel, val sy tot in die diepste van dale, maar as sy die dag uitstyg sal die Soutpansberg se sterkste arende sukkel om by te hou. Wanneer Daisy dan gevra word om ‘n paar eetgoedjies vir gaste voor te berei, besoek sy nie Woolworths se voedselafdeling nie ...
We continue to reflect upon man’s responsibilities in marriage. We pay special attention to the man’s role in heading his wife in this article.
The fact that communities are becoming more and more frustrated with crime is emphasised by the fact that incidents of mob justice have been the order of the day in several parts of Limpopo.
Plaaslike kleuterskole is in die spervuur en staar ‘n onsekere toekoms in die gesig nadat die Makhado Munisipaliteit hul meegedeel het dat hulle gesluit sal word as hulle registrasies nie in orde is nie.
Die Fourie-egpaar van Songozwistraat in Makhado (Louis Trichardt) het met ‘n skok Sondagoggend, 28 September, agtergekom dat hul bullterriërs nie op hul roepe reageer nie.
The Tshabalala family is living in agony since the community chased them away from their home in Kuruleni outside Ha-Mashamba.

