Reënmeters loop oor met meer reën oppad
Video:
31 January 2014
By Isabel Venter
Swaar reën in en om Makhado (Louis Trichardt) het vele paaie en tuine laat oorstroom. Hierdie video is geneem in Kort straat, naby die industriële gebied. Sien ook die foto's ingestuur deur ons lesers.



