Dendron gee Letaba pak
Sport:
28 March 2013
By Isabel Venter
Die Louis Trichardt Rugbyklub se Dendron-span het Saterdag Letaba se derdespan 'n behoorlike loesing gegee deur hulle 83-0 te klop. Hier is 'n versameling foto's van die naweek se wedstryde.



