Man wat niggie help skuldig aan moord
News:
14 November 2008
By Nic Hoffmann
Richard Madoba (36) van Mokomene is op 5 November in die streekhof op Louis Trichardt skuldig bevind aan moord. Sy mede-aangeklaagde, ‘n niggie van hom, is vroeër vrygelaat op dieselfde klag.



