Herstelwerk veroorsaak heelwat kopsere by N1-kruising
News:
27 June 2008
By Andries van Zyl
Totale chaos! Dit is hoe inwoners deesdae die N1-kruising na Eltivillas uit Rissikstraat op Louis Trichardt beskryf.



