Huis bly steeds ‘n droom sonder rioolaansluiting
News:
14 March 2008
By Andries van Zyl
‘n Jaar en twee maande gelede het mnr. Renier Fourie van Louis Trichardt begin om sy nuwe droomhuis in Rissikstraat te bou. Die huis is nou al klaar, maar daar is ietwat van ‘n "stink" probleem.



