Omstrede naamsaak nou eers in 2007 aangehoor
News:
10 November 2006
By Linda van der Westhuizen
Die omstrede Makhado/Louis Trichardt-naamsaak sal moontlik in die appèlhof aangehoor word in die eerste kwartaal van volgende jaar.



