Bekende hofamptenaar dood in bed gevind
News:
19 May 2006
By Riaan de Swardt
‘n Bekende gesig by die plaaslike landdroshof, me. Celia Vowles, is Maandag (15de) dood aangetref in haar bed te Mel Villas-woonstelle in Andersonstraat.



