Man se ontbinde lyk uit Limpopo gevis
News:
24 February 2006
By Frans van der Merwe
Die polisie op Musina probeer nog om die identiteit vas te stel van ‘n man wie se ontbinde lyk verlede naweek in die Limpoporivier gevind is.



