Raad se totale vloot voertuie sonder lisensies
News:
02 September 2005
By Andries van Zyl
Die Makhado Munisipaliteit se totale vloot voertuie was verlede week vir ‘n paar dae “onwettig” op die pad, nadat hul lisensieskyfies weens administratiewe probleme nie hernu kon word nie.



