Triegies hou somerkonsert

From: 01 March 2017 at 18:00 PM

Location: Laƫrskool Louis Trichardt

Details:

Laerskool Louis Trichardt bied op Woensdag, 1 Maart, vanaf 18:00 weer hul gewilde Somerkonsert aan.

Kaartjies is by die deure beskikbaar en kos R20 per persoon. Toegang vir laerskoolkinders sal gratis wees.

Vir meer inligting kan die skoolkantoor geskakel word gedurende normale kantoorure by tel. 015 516 5151.

Upcoming events

Dopper Kuierkafee
Where: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt
Start: 24 Mar  (17:00 PM)
Birdlife SPB uitstappie
Where: Makuleke Dam, Punda-Maria he, Kruger Wildtuin
Start: 25 Mar  (04:30 AM)
Munnik Meerkat MTB Race
Where: Pietersburg Rotary Club
Start: 25 Mar  (06:00 AM)
Potjiekoskompetisie
Where: Louis Trichardt Lodge
Start: 26 Mar
Eisbein-ete
Where: Hervormde Kerk, Musina
Start: 31 Mar
Hennetjie Nes Plaasmark
Where: Hennetjie Nes, Louis Trichardt
Start: 01 Apr
Farmer's Market
Where: Zena's Cantina, Kennington Lodge
Start: 01 Apr  (10:00 AM)
End:  01 Apr  (14:00 PM)