Bos-veldontbyt

From: 25 February 2017 at 08:00 AM

Until: 25 February 2017 at 11:00 AM

Location: Waterberg Hervormde Kerk kerkterrein op Modimolle

Details:

Die Waterberg Hervormers hou vanaf 08:00 tot 11:00 ’n Bos-veldontbyt op die kerkterrein op Modimolle. Spek, wors, gebakte eiers, pap en sous en heerlike tuisgebakte brood is op die spyskaart. Ondersteun hulle teen slegs R60 per persoon. Kaartjies is by Annatjie beskikbaar by tel. 072 504 2050.

Contact Person: Annatjie

Tel: 072 504 2050

Upcoming events

Lag saam met Susan Coetzer
Start: 26 May
BJV Junior Pret Skietdag
Where: Franzhoek Skietbaan, Messina pas voor Hendrik Verwoerd-tonnels
Start: 27 May  (08:00 AM)
Ons Tuiste Mini-verkoping
Where: Ons Tuiste Ouetehuis, LTT
Start: 27 May  (08:00 AM)
SPCA Trivia Evening
Start: 01 Jun
Bespreek 'n stalletjie
Where: NG Soutpansberg, LTT
Start: 03 Jun
NG Boerebasaar
Where: NG Kerk Soutpansberg, LTT
Start: 03 Jun  (08:00 AM)
Gesamentlike gebedsaksie
Where: Laerskool Louis Trichardt Skoolsaal, LTT
Start: 04 Jun  (15:00 PM)
End:  04 Jun  (17:00 PM)