Stap-vir-stap-werkwinkel met Hannon-produkte

From: 07 October 2017

Until: 07 October 2017 at 09:00 AM

Location: Weesgerus op Modimolle

Details:

’n Eenvoudige stap-vir-stap-werkwinkel met Hanon-produkte onder leiding van die Glam Guru word om 09:00 by Weesgerus op Modimolle aangebied. Kaartjies kos R200 per persoon en sluit ’n ligte middagete in. Alle geld wat ingesamel word, is ten bate van die Hervormde Kerk se bejaardesorg. Bel vir Miempie Botha by tel. 071 451 0465 of (014) 717 5477 of vir Annetjie van Biljon by tel. 072 504 2050 vir besprekings. Kaartjies kan ook by enige Van Heerden Apteek gekoop word.

Contact Person: Miempie Botha

Tel: 071 451 0465

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun