Ses-aan-'n-kant-krieket

From: 11 May 2019 at 08:00 AM

Until: 11 May 2019 at 17:00 PM

Location: Louis Trichardt Krieketklub

Details:

Levubu Hokkie nooi inwoners uit om in te skryf vir hulle ses-aan-‘n-kant kriekettoernooi by die Louis Trichardt Krieketklub op Saterdag, 11 Mei.

Net ses mansspanne en vier gemengde spanne (drie mans en drie vroue) sal kan inskryf, met deelname wat R800 per span sal beloop. Die beste mans- en gemengde span staan die kans om elk ‘n R1 000 te wen.

Die eerste wedstryd sal om 08:00 begin en verversings sal te koop aangebied word. Eie koelhouers sal NIE toegelaat word nie, aangesien daar ‘n kontantkroeg sal wees.

Om te registreer, kontak Elmé (slegs Whats­App) by tel. 078 783 5979.

Contact Person: Elmé (slegs whatsapp)

Tel: 078 783 5979

Upcoming events

Doppers Hou Wilds­fees
Where: Die Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt
Start: 31 May  (08:00 AM)
End:  31 May  (18:00 PM)
‘Rib & Chip’-Aand
Where: Hervormde Kerk Zoutpansberg, hoek van Stubbs- en Kroghstraat, skuins oorkant Mount Fuji Motors
Start: 31 May  (17:15 PM)
End:  31 May  (21:00 PM)
Tshipise bulletjie rugbydag
Where: Forever Resorts Tshipise
Start: 01 Jun
End:  01 Jun  (23:00 PM)
NG Soutpansberg hou boerebasaar
Where: NG Soutpansberg
Start: 01 Jun  (08:00 AM)
End:  01 Jun  (18:00 PM)
Kom bid saam met boere
Where: Lalapanzi Hotel op die N1 suid van Louis Trichardt
Start: 01 Jun  (08:00 AM)
End:  02 Jun  (18:00 PM)
Zumba Session To Honour Armando
Where: Kiepersol venue at the Dutch Reformed Church in Erasmus Street.
Start: 04 Jun  (17:00 PM)
End:  04 Jun  (19:00 PM)
Levubu Classic Gholfdag
Where: Soutpansberg Gholfklub, Louis Trichardt
Start: 07 Jun  (08:00 AM)
End:  07 Jun  (18:00 PM)