Juan Boucher Kom Kuier

From: 19 July 2019 at 19:00 PM

Until: 19 July 2019 at 23:00 PM

Location: Stoeisaal, Louis Tricahrdt

Details:

Kaartjies is nou te koop vir ‘n optrede deur bekende Suid-Afrikaanse sanger Juan Boucher op 19 Julie in Louis Trichardt.

Sy optrede begin om 19:00 in die stoeisaal en kaartjies kos R160 per persoon vir ‘n tafel van ses mense en R120 per persoon indien daar net op ‘n stoel gesit gaan word. Daar sal ‘n dans na die optrede wees met ‘n kontantkroeg. Geen eie koelhouers en mandjies sal toegelaat word nie.

Kaartjies is beskikbaar by Da Silva Apteek. Vir navrae, skakel 063 294 3344.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun