Inniberg-fees

From: 05 October 2019 at 23:00 PM

Until: 09 October 2019 at 09:00 AM

Location: Hoërskool Louis Trichardt

Details:

Vanjaar se InniBerg-fees is om die draai, met ‘n vol program vermaak op die spyskaart op 4 en 5 Oktober.

Die fees op Hoërskool Louis Trichardt se B-hokkieveld is ‘n gemeenskapsfees en ‘n bymekaarkomplek om tyd saam met die familie te spandeer. “Ons skep met die  fees die geleent­heid vir boere, verskaffers, uitstallers en lokale besighede om blootstelling te werf en so ook die feesgangers in te lig van nuwe produkte, ‘n nuwe manier om iets te doen wat vinniger en makliker is as die ou manier,” sê die organiseerders.

Die fees is vir oud en jonk en daar is hope vermaak. Dit sluit in kunstenaars soos Brendan Peyper, Ivan van der Merwe en die Bosveld Boere Orkes. 

Daar sal ook stalletjies, ‘n boeppenskompetisie, tombolatafel, ‘n baardkompetisie, CANSA Shavathon, musiek, ‘n dans, springkastele, Soft Play en fotokraampies wees.
Vir meer inligting of om ‘n uitstalruimte te bespreek, skakel Chantel du Toit by tel. 082 441 2473. Meer inligting is ook op die InniBerg Fees Facebook-blad beskikbaar.

Contact Person: Chantel du Toit

Tel: 082 441 2473

Upcoming events

ROLBAL-BESIGHEIDSLIGA
Where: Louis Trichardt Rolbalklub
Start: 10 Oct  (18:00 PM)
End:  24 Oct  (18:00 PM)
Tweekamp
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 26 Oct
End:  26 Oct
Jongduifveiling
Where: Posduifklub, Mimosastraat 62 in Louis Trichardt.
Start: 26 Oct  (08:30 AM)
End:  26 Oct  (17:00 PM)
Kontreikos by Doppers se pik-en-proe
Where: Gereformeerde Kerk
Start: 29 Oct
End:  29 Oct
Somerbasaar Kaperjolle
Where: Hervormde Kerk Louis Trichardt
Start: 01 Nov
End:  02 Nov
Snotkop kom sing
Where: CVO Skool Zoutpansberg
Start: 01 Nov  (17:00 PM)
End:  01 Nov  (22:00 PM)
SPCA Farmer’s Market
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 02 Nov  (09:00 AM)
End:  02 Nov  (12:00 PM)