Dorpswag jaarvergadering

From: 13 November 2019

Until: 13 November 2019 at 18:00 PM

Location: Louis Trichardt Rolbalklub

Details:

Lede en belangstellendes word uitgenooi na die algemene jaarvergadering van die Soutpansberg Dorpswag op Woensdag, 13 November.

Die vergadering begin om 18:00 by die Louis Trichardt Rolbalklub. ‘n Beroep word gedoen dat alle lede teenwoordig sal wees aangesien ‘n nuwe raad vir 2020 verkies moet word.

Vir meer inligting skakel Nella by tel. 079 882 1831.

Contact Person: Nella

Tel: 079 882 1831

Upcoming events

GROOT MAKIEĀ­TIE BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 30 May
End:  30 May  (08:00 AM)
KREMETART CYCLE RACES
Where: Louis Trichardt
Start: 06 Jun
End:  06 Jun