Kersmark en langtafelete

From: 16 November 2019 at 09:00 AM

Until: 16 November 2019 at 17:00 PM

Location: NG Soutpansberg

Details:

Die N. G. Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Saterdag, 16 November, vanaf 09:00 tot 14:00 hul jaarlikse Kersmark aan, asook ook hulle gewilde langtafelete vanaf 17:00 dieselfde dag.

Wat die Kersmark betref, sal daar heerlike tuisgebak en kersgeskenke te koop wees. “Kom vul jou vakansiehouers! Nooi ook ‘n vriend uit na ‘n genotvolle teetuinervaring.

Daar sal ook heel rou skaapafvalle, houers met pens en pote asook skilpadjies te koop wees,” het die gemeente gesê. Laasgenoemde kan vooraf by die kerkkantoor (015 516 4366) of Gerrie Voges (084 596 5912) bestel word. Persone wat graag wil kom uitstal kan vir Hermari skakel by tel. 061 471 1526.

Die koste verbonde aan die langafelete beloop R150 per persoon en kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor (sien bogenoemde nommer).

Contact Person: Hermari

Tel: 061 471 1526

Upcoming events

Jingle Bell Toy Ride
Where: Mike's Kitchen
Start: 13 Dec
End:  13 Dec
SOSIALE ROL­BAL­OEFENING
Where: Rolbalklub
Start: 13 Dec  (18:00 PM)
VETFONTEIN GELOFTEFEES
Where: Waterpooort
Start: 14 Dec  (14:00 PM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)
SCHOEMANSDAL GELOFTEFEES
Where: Schoemansdal
Start: 16 Dec  (10:00 AM)
End:  16 Dec  (23:00 PM)