VETFONTEIN GELOFTEFEES

From: 14 December 2019 at 14:00 PM

Until: 16 December 2019 at 23:00 PM

Location: Waterpooort

Details:

Inwoners word uitgenooi na die 85ste Vetfontein Geloftefees op Waterpoort vanaf 14 tot 16 Desember vanjaar.
Reeds vanaf 14:00 op Saterdag, 14 Desember, sal boeresport op die feesterrein aangebied word. Daar sal ook ‘n bring-en-braai wees met pap en sous wat voorsien sal word. “Bring asseblief ‘n eie stoel, eetgerei asook drinkgoed saam,” nooi die organiseerders.
Die Geloftediens sal Maandag, 16 Desember, om 10:00 plaasvind.
‘n Ete sal ná die tyd bedien word, en weer moet eie eetgerei saamgebring word.
Vir meer inligting, skakel Lionel  (082 877 8695), Nico (082 560 4563) of Bossie (083 253 9780).

Contact Person: Lionel

Tel: 082 877 8695

Upcoming events