HAPPY CHAPPY FEST

From: 07 November 2020

Until: 07 November 2020 at 17:00 PM

Details:

Shammah Bedie­ninge op Louis Trichardt daag alle gemeentes uit om deel te neem aan hulle Happy Chappy Fest op 7 November vanaf 17:00.

“Al wat dit behels is enige iemand kan inskryf vir hetsy dit sang, dans, drama of voorlesing is,” het die gemeente gesê.

Deelname kos R30 per item vir volwassenes en R20 per item vir kinders. Om net te kom kyk is die toegang gratis. Die nodige protokol sal gevolg word ten opsigte van Covid-19 regulasies.

Vir meer inligting of inskrywings, skakel Bettie Hees (074 801 4151) of Lood Muller (084 657 5558).

Contact Person: Bettie Hees

Tel: 074 801 4151

Upcoming events

LADIES CIRCLE 4 QUIZ NIGHT
Where: Gateway Inn
Start: 30 Oct
End:  30 Oct  (18:30 PM)
SPCA FARMERS’ MARKET
Where: SPCA Louis Trichardt
Start: 31 Oct
End:  31 Oct
SPCA AUCTION
Start: 06 Nov
End:  06 Nov
LAAT LENTE / HERFSAKKER BASAAR
Where: Ons Tuiste Ouetehuis
Start: 07 Nov
End:  07 Nov
TRIEGIES GHOLFDAG
Where: Soutpansberg golfklub
Start: 07 Nov
End:  07 Nov  (17:00 PM)
HAPPY CHAPPY FEST
Start: 07 Nov
End:  07 Nov  (17:00 PM)
SOUTPANSBERG DORPSWAG AJV
Where: Louis Trichardt Rugby Club
Start: 13 Nov
End:  13 Nov