Dopperkuierkafee

From: 10 May 2024 at 17:00 PM

Location: Dopperkerk

Details:

Die Gereformeerde Kerk in Louis Trichardt se volgende Dopperkuierkafee vind plaas op Vrydag, 10 Mei, en die spyskaart sluit in Dopperburgers teen R25 elk, kaas-, rib-, of hoenderburgers teen R30 elk, ‘n Russian en slaptjips teen R30 elk, hake en slaptjips teen R30 elk en slaptjips teen R10 per pakkie.
Hierdie week se spesiale aanbiedinge is Kombo 1 (Hake, Panko Prawns, calamari ringe, ‘n viskoekie, slaptjips, 300 ml koeldrank, suurlemoen en tartar sous) teen R70 elk; en Kombo 2 (kaasburger, Russian, slaptjips en 300 ml koeldrank) teen R60 elk. Plaas jou bestelling by Nanette voor Vrydag 12:00 by tel.  084 304 4764. Bestellings kan Vrydagmiddag vanaf 17:00 by die Dopperkerk afgehaal word.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events

NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente
Start: 25 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
AGS Talentkompetisie
Start: 01 Jun  (17:00 PM)
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
Stad op die Berg Jagpakketkompetisie Wenner trekking
Where: NG Kerk Stad op die Berg, Louis Trichardt
Start: 14 Jun
End:  14 Jun  (12:00 PM)
Airshow to help Botha Shellhole
Start: 28 Jun