ADVERTISEMENT:

 

 

Conway Rugbydag 2014 Bulletjierugby

- Date: 13 March 2014

Written by: Isabel Venter / Viewed: 7377

Please be patient while the video is loading.

Die afgelope Saterdag het die jonger klomp van Makhado (Louis Trichardt) hul spiere gebult tydens die Bulletjierugby-wedstryde van die Louis Trichardt Rugbyklub se jaarlikse Conwaydag.

Kyk gerus na die video wat ons gemaak het, asook ons foto gallery ... en wie weet, jy mag dalk 'n toekomstige Springbok in aksie sien.

Music used in the video:

Melody (BoxCat Games) / CC BY 3.0

Rhythm (BoxCat Games) / CC BY 3.0

 
 

by: Isabel Venter

ADVERTISEMENT

 

ADVERTISEMENT