116. Daisy geniet haar “vlugtelinge” totdat ...
Daisy se “vlugtelinge” arriveer en sy en Bernard moet aanvanklik erken dat hulle dalk bietjie bevooroordeeld was oor die mense - hulle is eintlik heel aangenaam. Soos wat die kuier aangaan, raak Daisy heel gemaklik met hulle, totdat nuus uitkom oor waar die Coruptas weggesteek word ...



