As elkeen net voor hul eie plek skoonmaak help dit klaar baie
In Louis Trichardt is daar bykans nie meer ‘n beskikbare oppervlak wat nie gepleister is met die onwettige plakkate wat “veilige, pynvrye” en “dieselfde-dag” aborsies adverteer nie. Sigbare wetstoepassing om hierdie probleem aan bande te lê, is steeds uiters gebrekkig.



