ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Podiumplekke vir jong fietsry-trio

Sport: 06 November 2015 By Andries van Zyl

Drie van Hoërskool Louis Trichardt se jong fietsryers, Kombo Bere, Marno van Zyl en Gerhardt Meyer, het die afgelope naweek besluit om bietjie die eksamenboeke opsy te skuif en te gaan deelneem aan die vyfde jaarlikse Mooketsi Bergfiets Uitdaging buite Tzaneen.

Rookies Joe Maweja to face Giyani Hotspurs in Motsepe

Sport: 06 November 2015 By Frank Mavhungu

The affiliates of the Limpopo Stream of the ABC Motsepe League will be engaged in their league activities this weekend. Seven matches will be played at different venues throughout the province tomorrow afternoon, while only one will be seen on Sunday afternoon.

Home Defenders the Mambila champions

Sport: 06 November 2015 By Kaizer Nengovhela

Mpheni Home Defenders emerged as the champions of the Mambila Driving School Top 8, after they beat Mukondeni Ratanang 5-3 in a penalty shoot-out at Vleifontein on Saturday.

Alternatiewe krag kom teen ‘n prys

News: 05 November 2015 By Isabel Venter

Watter alternatief het inwoners as die ligte afgaan? Dit is die vraag wat die Bessinger-egpaar van Waterpoort daartoe gedwing het om na alternatiewe kragopwekking vir hul huis te kyk.

101. Daisy en Bernard se seevakansie (Deel 1)

Daisy: 05 November 2015

Daisy se mooiste dag het gekom en gegaan, maar tog hou dit nie op nie. Vandeesweek bevind die twee pasgetroudes hulle op ‘n seilboot op reis na ‘n plek wat nêrens na êrens laat lyk.

Motorongeluk eis laggende Nico

News: 05 November 2015 By Andries van Zyl

Mnr. Nico van der Walt, ‘n welbekende inwoner van Levubu, is Donderdag, 29 Oktober, in die ouderdom van 44 jaar in ‘n motorongeluk op die Louis Trichardt/Levubu-pad oorlede.

Huis brand, maar geen brandweer

Video: 05 November 2015 By Isabel Venter

Die Van der Horsts se huis, sowat 20km buite Louis Trichardt, is op Maandag, 26 Oktober 2015 in puin gelê na 'n verwoestende brand. Ten einde laasweek het hul nog steeds vir die brandweer gewag.