Conway Rugbydag 2014 Bulletjierugby
Video:
13 March 2014
By Isabel Venter
Die afgelope Saterdag het die jonger klomp van Makhado (Louis Trichardt) hul spiere gebult tydens die Bulletjierugby-wedstryde van die Louis Trichardt Rugbyklub se jaarlikse Conwaydag. Kyk gerus na die video wat ons gemaak het, asook ons foto gallery ... en wie weet, jy mag dalk 'n toekomstige Springbok in aksie sien.



