Welkome rus ná 4 200km in die fietssaal
Sport:
16 January 2014
By Isabel Venter
Na 4 200 km in die fietssaal is die twee Van Dijkhorst-broers klaar met hul Suiderkruisprojek en hang vir eers hulle fietsryskoene op.



