
ADVERTISEMENT:

Daar is min inwoners wat die hartroerende beeldmateriaal kan vergeet van die renosterkalfie wat treur by die karkas van sy dooie ma. Dié kalfie, later gedoop as Pemba, is na 'n renoster weeshuis geneem en die Zoutpansberger het gaan inloer by hom.
Daisy kuier kuier nog baie gemaklik by haar sus. Die ervaring in die bos en haar nagmerrie-ondervinding in die hospitaal is reeds in die vergetelheid. Soos enige nuwe aankomeling in die familie word sy ruimte gegee om haarself te vind, maar dan word die lyne getrek en die versoekings gestel ...
The joy of having children in Africa is unspeakable; hence the Vhavenda-speaking people of Limpopo have an old adage that says: “matakadza mbiluni ndi nwana” (that which brings joy to one’s heart is a child). If you are blessed with children in your marriage, you should cherish every moment with them and you should do your utmost to fend for and take good care of them.

