Hartaanval eis lewe van geliefde Bertus
News:
24 May 2013
By Andries van Zyl
Inwoners van die Soutpansberg het met hartseer verneem van mnr. Bertus Petzer se dood. Hy is Saterdag (18de) aan 'n hartaanval in Pretoria oorlede.



