Leerlinge in die moeilikheid oor gesteelde selfone
News:
20 August 2012
By Andries van Zyl
‘n Nuwerwetse slimfoon het daartoe gelei dat twee leerlinge van Hoërskool Louis Trichardt tans ‘n dissiplinêre verhoor in die gesig staar, nadat hul uitgevang is dat hulle medeleerlinge se selfone gesteel het.



