Verkeer hoop op ná padsluiting
News:
18 May 2012
By Linda van der Westhuizen
Die skielike sluiting van Stubbsstraat in Louis Trichardt waar dit met die verkeersirkel op die N1 aansluit, het menige padgebruiker die harnas in.



