Leeujagter Oom Steve steeds deel van vieringe
News:
26 December 2011
By Linda van der Westhuizen
‘n Gedenknaald op Linten is die stille getuie dat daar sedert 1938 elke jaar ‘n geloftefees op die terrein gehou word.



