Tegnologie gaan kragstelers vasvat
News:
07 November 2011
By Linda van der Westhuizen
Onwettige aansluitings en aanskakeling is taboe met die nuwe op en wakker meterlesers wat in Louis Trichardt en omgewing elektrisiteit- en waterlesings te neem. Die nuutste tegnologie word ingespan om meterlesings glad te laat verloop.



