Nuwe projekkoördineerder vir LiN Media
News:
01 July 2011
By Andries van Zyl
Me Candice Dabner is aangestel as projekkoördineerder van LiN Media, die sambreelorganisasie wat 10 gemeenskapskoerante in Limpopo verteenwoordig. Sy het ‘n B Comm-graad in bemarkingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria verwerf en daarna by ‘n reklamemaatskappy in Johannesburg gewerk.



