Bakkie bars deur besige N1-kruising
News:
02 April 2010
‘n Bakkie waarvan die remme op onverklaarbare wyse ophou werk het, het verlede Donderdag vir groot moles gesorg by die N1/Thohoyandoupad-kruising op Louis Trichardt.



