Vrou oorleef plaasaanval by plaaswoning
News:
24 December 2009
Was dit nie vir ‘n vrou se koelkop optrede die afgelope naweek nie, sou sy heel waarskynlik deel geword het van die land se moordstatistiek ten opsigte van plaasaan-valle.



