Groen Skerpioene kom kyk na ontwikkeling
News:
15 May 2009
By Frans van der Merwe
Omgewingsbewarings wetstoepassers (die Groen Skerpioene) besoek vandeesweek die omstrede bouperseel bo-op die Soutpansberg, waar die Makhado Munisipaliteit met die steun van die Departement van Plaaslike Regering en Behuising besig is met die ontwikkeling van ‘n groot HOP-huis woonbuurt.



