Zim-familie slaap onder sterrehemel ná plaasbesetting
News:
29 August 2008
By Linda van der Westhuizen
‘n Zimbabwiese boer en sy vrou slaap op die grond by die ingang van hul plaas nadat hulle uit hul huis gesit is.



