Raad ontken finansiële krisis, maar vraagtekens hang oor miljoene se skuld
News:
04 April 2008
By Andries van Zyl
Wat is die huidige finansiële status van die Makhado Munisipaliteit en is hulle weer besig om af te stuur op ‘n krisis, soos in 2004, toe hulle op die laaste oomblik geld moes leen om hul September-salarisse te betaal?



