Twee in hof oor wild in strikke
News:
07 September 2007
By Riaan de Swardt
David Ndlovhu (18) van Mutonga en Salatiera Madzine (34) van Mosambiek het Vrydag, 31 Augustus, in die landdroshof op Louis Trichardt op klagte van onwettige jag by die plaas Boskoppies naby die Ben Lavin Natuurreservaat.



