Bus stamp beseerde uit die pad en ry dan weg
News:
31 August 2007
By Linda van der Westhuizen
‘n Beseerde in ‘n verkeersongeluk het desperaat probeer om ‘n bus teë te hou sodat die bestuurder nie wegjaag na die ongeluk nie, maar is ru uit die pad gestamp deur die bus, wat daarna weggery het. ‘n Onbekende vrou was ook betrokke in die botsing.



