Polisieman wat wapen rig kom skotvry, omdat niemand kla nie
News:
27 April 2007
By Riaan de Swardt
Omstanders het Saterdagmiddag, 21 April, met verwondering gestaan en kyk hoe die polisie, volgens die omstanders, versuim het om op te tree teen ‘n persoon wat ‘n plaaslike besigheidsman met ‘n vuurwapen gedreig het by sy sakeonderneming in Pretoriusstraat. Daar is ook na bewering ‘n skoot afgevuur.



