Omstrede grondeis ‘n belediging vir Buys-gemeenskap
News:
22 December 2006
By Frans van der Merwe
Die uitslag van die omstrede eis teen die grondgebied van die Buyse is van internasionale belang. Dit sal aan die internasionale gemeenskap toon presies hoe ernstig die ANC-regering is oor nasiebou en ‘n reënboognasie wat ook die land se kleurlingbevolking insluit.



