Drie vinnig vas ná gemeenskap polisie help
News:
14 July 2006
By Andries van Zyl
“Shut up, sit down and keep quiet!” Oomblikke later klap ‘n skoot wat rakelings die 85-jarige oom Willie van Wyngaardt mis. Dit was duidelik hulle het bedoel om dood te skiet …



