Jong vrou pleit skuldig op daggaklag
News:
07 October 2005
By Riaan de Swardt
‘n Jong inwoner van die dorp, Leoni Wood (23), is onlangs skuldig bevind op ‘n klag wat verband hou met die onwettige besit van dagga.



